Strawbz

330Creations 220,166Downloads

Strawbz's Guestbook


sims2sistersDec 16, 2008

Wish you a Merry Christmas and may this festival bring abundant joy and happiness in your life!

iZazuDec 16, 2008

**Wishing you a very Festive Holiday Season and a Wonderful New Years! Linda**\:wub\:

DOTDec 15, 2008

.:¨:.~Happy Holidays to you and yours! ~.:¨:.~ Wishing Peace And Chocolate For The World!~.:¨:.

CyclonesueDec 12, 2008

Hi Nicky! Just wanted to thank you for the kind message you left in my blog (me posting about being absent). Hope all is well with you! \:wub\: Sue

Lisa 86Dec 11, 2008

hi, thanks for your warm welcome \:wub\: I'm so glad to be part of the SA team \:D

FrozenStarRoDec 11, 2008

thank you for the warm welcome \:rah\:

HarmoniaDec 4, 2008

hi, thank you so much for your congrats on my fa promotion \:wub\:

simsfawn200Dec 2, 2008

\:wub\: Just wanted to tell you that I really love your designs!!!!!\:rah\:

Ame-CDec 1, 2008

Hi Strawbz, het vandag te lekker uitgespan bo-op Signal hill en ontspan, ons het 'n lieflike uitsig gehad oor die baai na Bloubergstrand toe gekyk. Ek het my amper verbeel ek sien jou waai daar oorkant. Ek is so mal oor Kaapstad en gaan dit so mis as ons in Amerika is. Ek wil jou nog vra, hoekom probeer julle nie weer om eerder Amerika toe te immigreer nie, daar is dalk 'n rede hoekom julle so sukkel met Engeland. Wel wou net laat weet ons geniet die son, wind en weer hier en rus baie lekker. Goed gaan. Amelda \;\) \:D

wideopeneyesNov 21, 2008

Hey there! I'm glad you like the awnings. Hopefully I should have some more 'shop' related items out soon, \;\)

Ame-CNov 20, 2008

Hi Strawbz ek is nog nie baie vertroud met die internet goed nie want ek het maar onlangs eers begin op internet. Ek het gekyk na Facebook en ek is nog nie lekker seker hoe dit werk nie. Dit voel of ek gaan indring op jou privaatheid en ek moet maar eers vertroue opbou met die goed, hoop jy verstaan. \:o \:confused\:

Ame-CNov 20, 2008

Ek het eintlik bedoel "PM", private message op TSR, om een of ander rede wil my pm's op TSR nie werk nie. Ek het gedink dalk wil jy eerder jou Facebook hou vir meer closer vriende. Chat binnekort weer, my dag is bietjie hectic met goed wat ek moet afhandel voor ons more ry, en ek moet alweer gou-gou ry. \:\)

Ame-CNov 19, 2008

Ek het al vandag 2 PM's vir jou gestuur maar dit lyk nie of dit deurgaan nie. Ek sien dit nie in my "Sent Messages" nie. Sal jy my laat weet of dit by jou deurgekom het? \:confused\: \:confused\:

Ame-CNov 18, 2008

Ek het ook op facebook geregistreer. Het julle al 'n slegte ervaring gehad met hijacking of inbraak. Baie van ons vriende is al beroof en vasgemaak in hulle huise, ander is gehijack selfs voor hulle huise. My niggie is doodgeskiet in haar motorhuis tydens 'n hijack, sy was 'n pragtige mens en was maar net 28 jaar oud. Haar man het 'n paar maande daarna selfmoord gepleeg en hulle kinders is nou in die Kaap by sy suster. Ons sal seker naief wees om te dink dit sal ooit beter gaan. My vriendin is verlede week geroof terwyl sy die kinders by die skool op gaan laai het en in dieselfde week is hulle bakkie gesteel. Sy wou nooit niks weet van immigreer nie en nou kyk sy ook al daarna. Dit lyk of dit die beste is vir die kinders om maar te gaan daar is nie veel van 'n toekoms vir hulle nie. As jy wil kan jy my kontak op facebook, aap wat ek is, dit is dieselfde naam as hier. Het jy al vriende gemaak hier op TSR, ek het met 'n engelse ou tannetjie en 'n girl van Amerika, maar dit is onmoontlik om met hulle die situasie hier te deel , wat sal hulle tog verstaan. Hulle vra wel altyd as hulle iets op die nuus sien soos die moorde op die uitlanders.

Ame-CNov 18, 2008

Nee, ek is nie op Facebook nie, almal vra my, maar ek het nog nie aangesluit nie. Is dit beter as hier op TSR?? Hoekom het julle besluit om Engeland toe te immigreer, was Amerika nooit 'n oorweging nie??? En ek is ook nuuskierig om te weet hoe het jy op my afgekom hier op TSR, waar het jy my gesien?? Ons gaan gereeld Kaapstad toe, en was in April daar. Atlanta is baie gewild, daar is nou 42 000 Suid-Afrikaners en hulle het nou 'n NG Kerk daar begin. Ek het 'n paar kennisse daar en chat met hulle op Skype. Hulle se die Amerikaners is baie vriendelik en is goeie vriende. Ek kan dink jy is bekommerd oor jou ma, myne het die laaste vyf jaar van haar lewe maar by my gebly in 'n woonstelletjie wat ek vir haar agter in die tuin gebou het. Sy is nou 2 jaar oorlede en ek mis haar baie.

Ame-CNov 17, 2008

Ons huur altyd 'n woonstelletjie in Campsbay. Ek wou ook al lankal Kaap toe trek, maar my man se werk wil hom hier in JHB he. Ons het in Centurion gebly en ek het vir ons 'n huis gebou in 'n sekuriteits estate in Midrand, maar dit is teen Centurion. Ons het 2 weke terug in ons straat, 10uur in die aand , terwyl die mense by die huis was 'n inbraak gehad. Ons buurt het 'n baie goeie sekuriteits stelsel en ons vermoed dit was 'n "inside job" van die wagte. Mens voel soos 'n "sitting duck", nerens veilig nie. Ja, Blouberg is dit nie waar Marike de Klerk was nie?? My skoonsuster het so 3 jaar terug Engeland toe geimmigreer, haar kinders word nou pommies groot. Ons sal seker so teen Sondag aankom in Kaapstad eers by skoonma kuier in Bloem. Ons hou baie daarvan om vis by Snoekies te koop en teen sonsondergang op Signal Hill piekniek te hou. Hoop julle immegrasie reelings werk uit, ons goed sal seker eers van volgende jaar af begin in plek val. Ek vermoed die prokureurs by my man se werk sal ons dinge reel. Om te immigreer is nogal scary en ook opwindend, party dae voel ek bang, ander dae sien ek uit daarna, weird ne! \:D \:D

Ame-CNov 17, 2008

P.S. Jou kinders is pragtig, my enigste dogter is ook hier op TSR onder die naam Ultra-Violet, maar sy is deesdae mal oor Spore en is maar baie skaars hier.

Ame-CNov 17, 2008

Hi Strawbs, ja ek gaan nie lank meer 'n Suid Afrikaner wees nie. Hoe gaan dit met jou immigreer planne?? Ons gaan volgende jaar Amerika toe, gelukkig het my man se werk hom 'n pos in Amerika aangebied. Dit sou nou nie my eerste keuse om heen te immigreer wees nie maar enige plek raak beter as hier. Waarheen het julle beplan om te gaan?? Jou ontwerpe is baie goed ek is maar nog 'n beginner! Ons bly in Guateng en ry Vrydag Kaapstad toe vir ons vakansie, mag ek vra waar in SA jy is?? Baie van my vriende is al in Australie en New Zeeland julle ervaar seker dit ook, en familie in Engeland en Australie. Ons Skype vir 'n vale. Nice om van jou te hoor sal graag meer wil chat!!!\:rah\: \:rah\:

kibanahnahNov 16, 2008

Hi!\:\) i wanted to thank you for the nice comment you left on my last set!i'm happy and proud that you liked the curtains! have a wonderful sunday,Strawb!\:D i hope i see you in the forums ^_°

EisbaerbonzoNov 15, 2008

\:\) Hello Strawbz, thank you for your warm welcome in the SA group! Have a nice weekend...with some new creations \:\) .

Page 6 / 26

Sign My Guestbook

Add Smilie
Download blocked
Please turn off your ad-blocker to download.
If ads are a problem you can become a VIP member and enjoy an ad-free site.



Getting this message with no ad-blocker active?
Go here for help .

You still have in credit - why not treat yourself to some VIP?

No, thanks, not now Go to shop
Download Basket
Basket example

As a VIP member, you can add up to 1 Gb of custom content in your Download Basket and download it all together in just one click.

Start your VIP membership for as low as $3/Month.

Favorites
Basket example

This feature requires a free account - do you want to sign up now?


As a registered member, you can add up to 10 items in your favorites list.
As a VIP you can add up to 1GB of favorite items and download them all in one click.

Favorites

You free quota has been reached. As a free member you can have up to 10 items on your favorites list.

Favorites example

For as low as $3/Month you can:

  • Have unlimited favorites
  • Download all favorites in one click
  • Add favorites to the download basket
  • Download all selected favorites with the TSR CC Manager

Saved searches

Why not save your search and let us alert you when new matching downloads become available? All this and more for just $3 / mo!.

Upgrade Your Subscription
Get 4 free months of VIP at The Sims Resource by upgrading to an annual plan for just $24!
Upgrade Your Subscription
Get 4 free months of VIP at The Sims Resource by upgrading to an annual plan for just $24!
Upgrade Your Subscription
    Selected Payment Method:
    $24 will be charged to the selected payment method.
    TSR CC Manager
    Basket example
    As a VIP member, you can One Click download, install and manage your custom content fast and easy with the TSR CC Manager.
    Start your VIP membership for as low as $3/Month.
    .edu Email detected
    It looks like you're trying to register with an email from your educational facility. .edu emails don't tend to allow TSR emails through the gateway. As a result:
    • you won't be able to reset your password should you forget it
    • you won't able to change your email address later
    • if you need to contact Support, our Support Team will not be able to reach you.
    We strongly recommend you choose a personal email address.
    OK
    Generate Gift Card Promotion

    VIP Members get 3 Days Early Access
    VIP Early Article Access
    The Magazine will be publicly available on May 20, 2022. Don’t want to wait? Get VIP Membership and Read it Now!
    Update Email Address:
    E-mail*:

    In order to unlink your account, you must set a password
    Password:
    Password Again:

    Download Basket

    - items + - item(s) with required items

    Total size: - of 1GB ( left)

    Sort by
    Date, new to old
    • Date added to the basket
    • Name of creation
    • Artist name
    • Date item published
    • Size of the creation
    Asc
    • Asc
    • Desc
    Filter
    All items
    • All items
    • Selected only
    # Item Name
    Artist
    Date Added
    Item Type
    Size
    Please wait - loading...

    Download Basket

    Sort by
    Date, new to old
    • Date added to the basket
    • Name of creation
    • Artist name
    • Date item published
    • Size of the creation
    Asc
    • Asc
    • Desc
    Filter
    All items
    • All items
    • Selected only
    Please wait - loading...

    - items + - item(s) with required items

    Total size: - (1 GB Maximum)

    Please don't solicit our artists for other work, joining other sites or seeking to take and upload their work elsewhere. This is something we don't allow.

    This is a VIP feature only. Unlock everything by joining our VIP supporters plan today!
    Favorites example

    Limited Time Offer
    Now extended to 21st March!

    For a limited time only, we’re giving away a free Shockwave game to anyone signing up to our annual VIP premium access plan!

    Choose your free game!

    1
    2
    I don’t want a free game - just send me my VIP!
    Buy my annual VIP pass for giving me premium access to The Sims Resource and send me my free game!

    Your game code will be emailed to after you complete your purchase

    Want your game code to be sent to a different email? Click here to change

    *Note: games are non-refundable once this plan is purchased. Any refund we issue under our usual Terms Of Service will have the retail value of $6.99 deducted from the refund price.


    Limited Time Offer
    Now extended to 21st March!
    Are you sure you don't want a free game?
    Sorry - your was not recognised
    Here are some account reminders...
    Your username might be:
    Your email might be:

    Thanks! Someone from Support will be in touch very soon!

    Replies are normally within 24 hours and often a lot sooner.

    Ensure that you add support@thesimsresource.com to your email safe-senders list!

    Want to add this item to your Basket?

    Learn More about VIP
    Want to install with CC Manager?

    Learn More about CC Manager
    By Artist Name
    Published November 15, 2022 •
    Download Now Downloaded View More Details See More and Download Now CC Manager CC Manager Add to Basket Add to Basket Please wait - adding... Added to Basket Delete from Basket Please wait - adding...